Bestanddele:
2 koppies gewone meel
2/3 koppie suiker
1 teelepels bakpoeier
1/2 teelepel sout
2 groot eiers
3/4 koppie melk
2 teelepels vanielje-ekstrak
120 g botter, gesmelt
Metode:
In 'n bak gooi meel, suiker, bakpoeier en sout.
In ander bak klits eiers, melk en vanielje-ekstrak.
Gooi eier mengsel saam meel mengsel en meng saam.
Gooi by gesmelte botter en meng weer.
Nie verplig. Voeg Vrek Lekker Fudge in die middel, vou dit toe en bak!
Oond word verhit op 180grade. Bak muffins/cupcakes vir 20-25min.
Eet en geniet!
Comments