Bestanddele:
Baking Margarine of botter , 225 g
Suiker , 450g
Eiers 3
Koeksoda 5ml
Kremetart 5ml
Bietjie melk
Goue stroop , 156ml
Fyn gemmer , een eetlepel
Knippie sout
4 koppies meel
Metode:
Room suiker en botter.
Gooi eiers by en meng.
In 'n bakkie gooi kremetart, koeksoda en meng met bietjie melk.
Gooi dan by die mengsel.
Voeg goue stroop by, saam met knippie sout.
Meng goed saam met gemmer.
Meng nou meel by.
Bak vir 11 min op 180 grade in die oond.
Comments