top of page

Vrek lekker donut brownies

Writer's picture: Vrek lekkerVrek lekker

Bestanddele:

200g Botter/Margarine

1 koppie bruin suiker

15ml olie

4 eiers

5ml Vanila essence

1 koppie meel

3/4 koppie cocoa

200g chocolate


Metode:

Meng saam: botter, olie en suiker.

Meng eiers en vanilla essence saam.

Meng by cocoa en knippie sout.

Sny chocolate op en los ook 'n bietjie eenkant.

Vou die meerderheid deur.

Kry pannetjie reg vir oond.


180grade vir 15min.


Bedien , eet en geniet!

Mmm...Vrek lekker!









500 views0 comments

Recent Posts

See All

Kommentare


bottom of page