top of page
Writer's pictureVrek lekker

Vrek Lekker Cremora tert/tart

Updated: Jun 10

Bestanddele:

250g Cremora

1 koppie yswater

1 blik kondensmelk

125ml suurlemoensap

Vrugtepulp van keuse (granadilla, pynappel...)

Tennisbeskuitjies met gesmelte botter


Metode:

Klop die Cremora en water saam.

Voeg 1 blik kondensmelk by

Voeg 125ml suurlemoensap by

Voeg gedreineerde perskes, pynappelpulp, gemengde vrugte ens. by.

Plaas tennisbeskuitjies aan die basis en kant van die bak.

Skep die bogenoemde mengsel in die bak en plaas in die yskas.


Kyk video hier:


Ingredients:

250g cremora

1 cup iced water

1 tin condensmilk

125ml lemon juice

Pulp of choice(grandilla, pineapple...)

Tennis biscuits with melted butter


Method:

Beat the cremora and water together.

Add 1 tin condensmilk

125ml lemon juice

Drained peaches , pineapple pulp, mixed fruit etc.

Place tennis biscuits on base and side of dish.

Spoon above mixture into dish and place in fridge.





228 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page